logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo logo
star Bookmark: Tag Tag Tag Tag Tag
South Africa

[VIDEOS] Partytjie aan die begin van die jaar

POLOKWANE – Daar is min dinge in die lewe só lekker soos ‘n verjaarsdagpartytjie, en dan boonop nog so vroeg in die jaar. Leerders van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het Vrydag, 11 Februarie dié skool se 47ste verjaarsdag gevier.

Al die leerders het die geleentheid gehad om vir Oosskool te sing, waarna hoofmeisie Mienke Becker en hoofseun, Andrew Stopforth, ‘n spesiale gebed vir die skool gedoen het.

Daarna kon almal smul aan heerlike roomys.

[email protected]

  AUTHOR

Maretha Swanepoel

Journalist

Themes
ICO